WGO stel ondersoek in na aap-pokke in kinders

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê met die voortgaande oordrag van aap-pokke in die wêreld kan die virus moontlik ook hoërisikogroepe tref. Dit sluit swanger vroue, mense met immuun-gebreke en kinders in. In Suid-Afrika is twee gevalle aangemeld – een in Johannesburg en een in Kaapstad. Nie een van die twee het onlangs gereis nie. Daar is nog geen gevalle in Namibië bevestig nie. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê hulle stel ondersoek in na berigte van kinders wat aap-pokke opgedoen het. Dit sluit twee gevalle in Brittanje in: