WGO sê oor Kevzara, Actemra

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus het meer besonderhede bekend gemaak oor die twee nuwe middels vir die behandeling van ernstige Covid-gevalle wat deur die WGO goedgekeur is. Die eerste is Sanofi se Kevzara en die tweede, Roche se Actemra. Kevzara bevat kortikosteroïede en Actemra is ‘n rumatiek middel.