WGO keur Sinovac goed

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die Chinese maatskappy Sinovac se Covid-19-entstof vir noodgebruik goedgekeur. Die WGO sê CoronaVac voldoen aan internasionale standaarde. Die entstof word reeds in verskeie lande gebruik.