WGO bekommerd oor verslapping van Covid-maatreëls

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het sy kommer uitgespreek oor lande wat Covid-inperkings wil verslap of totaal en al wegdoen mee. Engeland wil feitlik al sy beperkings teen 19 Julie ophef. Mike Ryan van die WGO bestempel die idee dat mense liewer vroeër as later die Covid-19-virus moet opdoen, as epidemiologiese dwaasheid: