Wette in SA sal moet aangepas word

Die Suid-Afrikaanse minister van samewerkende regering sê die regering is ‘n stap nader om die ramptoestand op te hef. Nkosazana Dlamini-Zuma het die media toegespreek oor voorgestelde aanpassings aan regulasies, wat owerhede in staat sal stel om die Covid-19-pandemie sonder ‘n ramptoestand te hanteer. Die nuwe regulasies is gisteraand in die Staatskoerant afgekondig en Dlamini-Zuma sê Suid-Afrikaners sal minstens 48-uur tyd hê om hulle mening daaroor te gee: