Wette in SA sal moet aangepas word

Die buurland se minister van justisie, Ronald Lamola, het vier verslae van die Suid-Afrikaanse Regshervormingskommissie ontvang. Die verslae bevat aanbevelings met verreikende gevolge vir hervorming ingevolge seksuele misdrywe, spesifiek pornografie en kinders, die misbruik van Ukuthwala, regskoste en voorskrif-tydperke. Lamola sê die aanbevelings sal ‘n verreikende uitwerking op Suid-Afrikaanse wette hê: