Weskusblomme blom…

SANParke sê die Weskus het vanjaar goeie reën gehad en hierdie jaar se blommeseisoen behoort skouspelagtig te wees. Die bestuurder van die Weskus Nasionale Park, Pierre Nel, sê die uiters beskermde Postberg-blomreservaat in die park sal tot 30 September oop wees. Nel sê die algemene gedeelte van die park is sowat ‘n uur se ry uit Kaapstad en open soggens om sewe-uur, maar Postberg is ietwat verder en open soggens om nege-uur: