Wes-Kaapse skole gereed vir skooljaar

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement sê alles is in plek en skole is slaggereed vir die 2023-skooljaar wat Woensdag afskop. Binnelandse skole het reeds verlede week vir die nuwe skool-jaar heropen met veral in die Gauteng-provinsie waar daar gesukkel is om betyds leerlinge by skole te plaas. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…