Wes-Kaap: Tot dusver geen geweld of plundery

Daar is tot dusver nog geen voorvalle van geweld of plundery in die Wes-Kaap aangemeld nie. Die Wes-Kaapse premier Alan Winde het vroeër vandag met verskeie rolspelers in die Moederstad vergader om die provinsie se reaksieplanne uiteen te sit, vir as die geweld wel na die Wes-Kaap sal oorspoel. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, is aan die woord.