Wes-Kaap het nog nie Indiese variant

Die Wes-Kaap het tot dusver nog geen gevalle van die Covid-19- variant wat vir die eerste keer in Indië geïdentifiseer is, aangemeld nie. Dit is volgens die provinsie se desondheidshoof, dr. Keith Cloete. Hy sê dat wetenskaplikes gereeld DNS-toetse op alle nuwe pasiënte doen om vas te stel of hulle die variant onder lede het.