Wes-Kaap het meeste bende-verwante moorde

Die Wes-Kaap het tussen April en Junie 2022 die meerderheid van Suid -Afrika se bende-verwante moorde aangeteken. Die minister van polisie, Bheki Cele, het vroeër vandag die misdaad-statistieke vir dié drie maande-tydperk bekend gemaak. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.