Wes-Kaap gereed vir vyfde Covid-vlaag

Die Wes-Kaap gesondheidsdepartement sê die provinsie se gesondheidsorg-stelsel is soos met vorige vlae van die Covid-pandemie, gereed om te reageer sou daar ‘n drastiese toename in hospitaal-opnames in die komende vyfde vlaag aangeteken word. Die provinsie se hoof van gesondheid, dr. Keith Cloete, sê die kapasiteit wat die afgelope twee jaar in die stelsel opgebou is, kan maklik heraktiveer word, sou die behoefte ontstaan. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …