Wes-Kaap gaan miljoene in groenenergie-sektor pomp

Met Eskom wat vroeër vandag beurtkrag tot fase 4 verhoog het, is daar nou nog meer fokus om die land se energie-krisis in 2023 die hoof te bied. As deel van die Wes-Kaapse regering se planne om sy inwoners teen beurtkrag te beskerm, sal daar vanjaar nog miljoene Suid-Afrikaanse rand se belegging in die groenkrag-opwekkingsektor gepomp word om die negatiewe impak wat beurtkrag op die plaaslike ekonomie het, te verminder en te beperk. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…