Wes-Kaap fokus nou op jonges om in te ent

Met die hoeveelheid Wes-Kaapse inwoners wat huiwerig is om hul Covid-inenting te kry, wat blyk toe te neem, wil die provinsie nou daarop fokus om soveel as moontlik jong volwassenes te help om hul inenting te ontvang. Die provinsie se gesondheidsdepartement sê dit steun oproepe om die inenting van diegene tussen 18 en 34 jaar, so vining moontlik te laat geskied. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …