Wes-Kaap bestee miljoene om grondbesetting te keer

Grondbesetting is ‘n daardwerklike probleem, beide hier en in die buurland. Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het onthul die provinsiale Departement van Menslike Nedersettings het meer as 215 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan sekerheid by belangrike behuisingsprojekte bestee. Ongeveer 1 061 behuisingseenhede kon met hierdie geld gebou word. Matlhodi Maseko van die DA sê die provinsiale regering het miljoene rand belê om die ontwikkelings te beskerm teen grondbesettings en huiskapings: