Wes-Kaap bereik binne weke derde vlaag

Die Wes-Kaap behoort, binne die volgende week of twee, sy derde Covid-19-vlaag te betree. Dis volgens die provinsie se gesondheidsdepartement wat sê dat die provinsie se Covid-19- infeksiesyfer oor die afgelope twee weke daagliks met 20 persent toegeneem het. Ons Kaapse korrespondent Fritz Platt is aan die woord.