Werkswinkel om sport vir kinders te beveilig

GIZ se Sports 4 Development in Africa het ‘n werkswinkel in samewerking met die Namibiese Onderwyss- en Sportministeires aangebied om sport vir kinders te beveilig. Onderwysers en sportbeamptes uit die 14 streke in Namibië het die werkswinkel by Heja Lodge bygewoon. Die Integrated Physical Education and School Sports-projek sal by 2 000 primêre en sekondêre skole in al 14 streke toegepas word.