Werksverliese onder SA huishulpe styg

Statistieke SA se jongste syfers toon dat daar ‘n drastiese toename was in die hoeveelheid huishulpe wat die afgelope jaar hul werke verloor het. Dit blyk dat die ekonomiese druk nou baie middelklas huishoudings direk begin raak, wat daartoe gelei het dat baie van die huishoudings hul huiswerkers moes afdank. Tienduisende huishulpe het volgens dié navorsing werksverliese in die derde kwartaal van die jaar gely. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt..