Werkskepping vir Namibiërs deur Hyphen-projek belowe

Die Namibiese regering het vandag by Staatshuis die mylpaal-ooreenkoms met Hyphen Hydrogen Energy vir die ontwikkeling, implementering en bedryf van die beplande groenwaterstof-projek in die Tsau//Khaeb Nasionale Park onderteken. Die totale projekbelegging van 10 miljard Amerikaanse dollar is ongeveer gelykstaande aan die land se jaarlikse BBP. Obeth Kandjoze, die voorsitter van die Groenwaterstof-raad het die versekering gegee dat hierdie projek 15000 werksgeleenthede, waarvan 3 000 permante poste vir mense sal skep waarvan 90 present vir Namibiërs sal wees.

Marco Raffinetti uitvoerende hoof van Hyphen deel sy boodskap..