Werkskepping van mynwese onder die loep

Namibië het sy mynbou-beleggingsvooruitsigte uitgelig op die Belê in Afrika-myn-indaba in Kaapstad, onder die tema: Namibië: Dapper stappe tot volhoubare mynbou: die daarstelling van ‘n groen môre. Nasionale instellings soos die Geologiese Opname-agentskap van Namibië, Epangelo Mining en NamPower het die land se mynpotensiaal bespreek. Riaan Kazondunge van Noronex Beperk het die werksgeleenthede in die sektor beklemtoon: