Werknemers wil van die huis af werk, base wil dit nie hê nie

Microsoft se jongste indeks oor werksneigings toon meer ondernemings wil hê hulle personeel moet terugkeer kantoor toe omdat die bestuur vrees werknemers is minder produktief wanneer hulle van die huis af werk. Die data toon egter dat die teenoorgestelde waar is en dat werkers by die huis meer ure insit en vergaderings bywoon. Die werwingspesialis, Tamara Wolpert, sê meer Suid-Afrikaanse ondernemings dring aan dat werkers van die kantoor af werk:

Wolpert stem saam met die bevinding dat produktiwiteit nie in die slag bly wanneer mense van die huis af werk nie, solank daar aan sekere vereistes voldoen word: 

Wolpert stem saam met die bevinding dat produktiwiteit nie in die slag bly wanneer mense van die huis af werk nie, solank daar aan sekere vereistes voldoen word: