Werkloosheidheid ergste onder jeug en vroue

Jeugwerkloosheid in Namibië word teen 46,1 persent beraam en bly die grootste uitdaging vir jong Namibiërs, sê die adjunkpremier en minister van buitelandse betrekkinge, Netumbo Nandi-Ndaitwah. Sy het dit tydens Europa Dag gesê wat onder die tema Europese Jaar van die Jeug herdenk is. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila sê aan Kosmos 94.1 Nuus sê werkloosheid is die ergste onder die jeug en vroue.

Sy het ook gesê hoe die regering beplan om werkloosheid te takel.