Werkloosheid: pandemie word as verskoning gebruik

Reaksie word ontvang op berigte van die Internasionale Arbeidsorganisasie dat 255 miljoen poste verlore gegaan het tydens die pandemie. Volgens Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van die Vakbond Kongres van Namibië, Tucna, het 100 000 poste plaaslik verlore gegaan. Hy sê die pandemie word as verskoning gebruik om werkers op ‘n kontrakbasis aan te stel…