Wêreldwyd is 2 miljoen mense ingeënt

Meer as twee miljoen mense is nou al wêreldwyd teen Covid-19 ingeënt.  Meer as een miljoen mense is in Suid-Afrika ingeënt. Noord-Korea, Haïti, Tanzanië, Tsjad, Burundi en Eritrea het nog nie met inentings begin nie.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *