Wêreldvoedseldag word vandag in Erongo gevier

Die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre, nooi inwoners van sy streek uit om vandag vieringe van Wêreldvoedseldag by te woon. Die vieringe sal in die Walvisbaai landelike kiesafdeling plaasvind soos hy aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.