Wêreldsigdag vandag herdenk

Vandag is Wêreldsigdag, en die Gautengse departement van gesondheid moedig die publiek aan om te registreer om organe en weefsel soos korneas te skenk. Wêreldsigdag word jaarliks herdenk om bewusmaking oor siggestremdheid, insluitend blindheid, uit te lig. Vanjaar se tema is “Love Your Eyes”. Die woordvoerder, Kwara Kekana, sê die publiek word aangemoedig om te registreer en skenkers te word.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *