Wêreld-ekonomieë verbeter

Die Wêreldbank sê die wêreld-ekonomie is besig om te herstel, hoewel dit matig is. Ayhan Kose van die organisie sê gevorderde ekonomieë gaan na verwagting groei van rondom 3,3 persent lewer, terwyl ontluikende ontwikkelings-ekonomieë met sowat 5 persent kan groei. Kose sê entstof teen Covid-19 is van die uiterste belang vir gesondheids- en ekonomiese groei-uitkomste: