Welvaartsfonds: Voordele baie groter as enige korttermyn risiko

Die Welwitschia Soewereine Welvaartsfonds word op die oomblik bekend gestel. Daar was groot afwagting daarvoor omdat die tipe van beleggingsfonds as uiters positief beskou omdat openbare fondse in die land se ekonomie belê word wat weer ekonomiese groei bevorder. Die goewerneur van die Bank van Namibië, Johannes !Gawaxab sê die fonds is uiters nodig.

Hy sê die voordele is groter as enige korttermyn risiko’s.