Wees vergewensgesind in hierdie moeilike tye

Terwyl meeste Namibiërs reeds het of besig is om regoor die land te reis na familie of vriende, of uiteenlopende vakansie bestemmings, word ons daaraan herinner dat dit moeilike tye is waarin ons leef en ons vergewensgesind moet wees. Ludwig Beukes, sekretaris-generaal van die Kerkeraad in Namibië, bied ‘n paar woorde van wysheid vir Namibiërs tydens die feestyd.