Wees op julle hoede, Copps 94.1 is terug!

Kosmos 94.1 se Copps-program is van vanaand af terug op die lug saam met ons borge G4S, Auas Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, E-Med Rescue en die Windhoek Stadspolisie. Daar was vanoggend ‘n geleentheid op Kosmos 94.1 se promosie balkon om die program van stapel te stuur. Maar, Superintendent Charl Morkel het inwoners van die hoofstad gewaarsku….