Weermag skiet buffelkalf, tref manOctober 6, 2021

Die Namibiese weermag wou uit vrees vir bek-en-klouseer ‘n buffelkalf skiet, maar het ‘n 38-jarige man gewond wat met aankoms by die Nyangana-hospitaal aan die skietwond in sy maag beswyk het. Die voorval het by die Shinyungwe-nedersetting in die Kavango-Oos-streek plaasgevind. Volgens die Namibiese polisie het die patroon glo deur die buffelkalf getrek en die man getref.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *