Weermag se dinge: dis ‘n polisie aangeleentheid

Berigte lui dat die aantygings teen die voormalige Minister van Verdediging Peter Vilho nie deur die Teenkorrupsie Kommissie ondersoek word nie. Die Aanklaer-Generaal Martha Imalwa het vroeër bevestig dat haar kantoor wel ‘n ondersoek na ‘n oorbetaling van 1,5 miljoen doller aan die afgetrede Generaal Martin Shalli gelas is. Volgens die Direkteur-Generaal van die kommissie Paulus Noa is die saak in die hande van die polisie. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…