Waukesha – daar is sterftes

Die gemeenskap van die Wisconsin dorp Waukesha is steeds in skok nadat ‘n rooi sportnutsvoertuig minstens 20 mense raak gery het toe hy binne ‘n Kersparade in die hoofstraat ingery het. Volgens die hoof van die polisie Dan Thompson is daar sterftes aangemeld.