Watersbehandelingspesialiste skenk water aan brandbestrydersOctober 6, 2021

Ná die beroep van die Namibian Marshall Rangers vir hulp vir water aan brandbestryders wat hewige veldbrande rondom Windhoek beveg, het Namibiërs reeds gereageer. Willem Swartbooi van Anticor Limited, waterbehandelingspesialiste, het gesê hulle help graag die brandbestryders met sowat 500 liter water. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê boere is hul grootste kliëntebasis, en as die boere swaarkry, kry hulle swaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *