Wat vir ‘n ding is dit??

Daar is ‘n vreemde bedryf van ‘n diertjie wat deur die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie se Biodiversiteit Sentrum in Wes-Afrika gewaar is. Die betrokke Meester’s student doen navorsing in die sogenaamde beboste-savanna gebied van die vasteland. Wat op dees aarde is die dingetjie? Die Hoof van die sentrum by Nust Professor Morgan Hauptfleisch het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Luisteraars kan gerus op Kosmos 94.1 se Facebook-blad gaan kyk na die foto… en sê wat dit is..

Wat vir ‘n ding is dit??