Ligte sal (dalk) aanbly vandag

Eskom sê geen beurtkrag word vandag verwag nie omdat opwekkingsvermoë oornag genoegsaam herstel het. Die kragvoorsiener moes van gisteraand negeuur tot vanoggend vyfuur beurtkrag instel weens ‘n tekort aan opwekkingsvermoë. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die moontlikheid van beurtkrag bly hoog terwyl die instelling voortgaan met betroubare instandhouding. Hy sê die stelsel sal in hierdie tydperk onder druk wees:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *