Wat presies is fopnuus?

Terwyl daar aangekondig is dat lede van die publiek wat fopnuus versprei of ‘n boete van 100 000 Namibiese dollar of tien jaar tronkstraf opgelê kan word, het owerhede nie bekend gemaak presies wat hulle as fopnuus ag nie. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die direkteur van die regshulpsentrum Toni Hancox. Sy het dit so verwoord.