Wat in Guinee gebeur het, sal nie in vandag se Zim gebeur nie

Die staatsgreep in Guinee het weer die aandag gevestig op Afrika-regerings en demokratiese instellings op die vasteland. In Zimbabwe is oudpresident Robert Mugabe ook uit die kussings gelig met die hulp van die land se weermag maar, volgens die politieke ontleder in die buurland, Setfree Mafukidze, is dit iets van die verlede. Hy sê die regering se veligheidsagentskappe oefen baie sterk beheer oor Zimbabwiërs uit…