Wat het van die tienling en Piet geword?

Die storie van die tienling in Suid-Afrika en die redakteur van Pretoria News, Piet Rampedi, het eenvoudig doodgeloop in die buurland. Rampedi het die berig oor die vermeende tienling gedra en moes uiteindelik om verskoning vra omdat die babas nie bestaan nie. Ben Roodtman van die Suid-Afrikaanse Persklub sê dit blyk om alles verby te wees maar, hy het weer beklemtoon dat media daarop moet fokus om meer as een bron te benut vir stories. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.