Ware slagoffers van Cassinga was die wesies wat Duitsland toe gestuur is

Die LUR vir Onderwys in Gauteng, het ‘n ondersoek van stapel gestuur na ‘n skokkende voorval by Glenvista High School in Johannesburg, waar ‘n video opgeduik het van ‘n gewelddadige woordewisseling tussen ‘n onderwyser en ‘n graad nege-leerder. Chiloane sê sulke gedrag sal nie geduld word nie, en die departement is daartoe verbind om ‘n veilige leeromgewing te verseker. Steve Mabona van die departement sê die ondersoek het ten doel om die omstandighede rondom die onderonsie bloot te lê en dienooreenkomstig beslissende stappe te neem: