Walvisfees langs kus aangebied

Die Wetenskapsvereniging van Swakopmund gaan vanaf 13 Junie ‘n Walvisfees aanbied waar ydens verskillende walviskenners praatjies by die Swakopmund Museum sal aanbied. Die skakelbeampte Irina Ivanova verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.