Walvisbaaise burgemeester kom kuier vir Job

Mens is nooit te oud om te leer nie, sê die Burgemeester van Walvisbaai, Trevino Forbes. Hy het ‘n welwillendheidsbesoek aan die hoofstad se Burgemeester Dr. Job Amupanda afgelê terwyl hy vir persoonlike redes in Windhoek is. Forbes sê hulle kan ideel uitreuil en hy kan by by Amupanda as senior politikus leer.