Walk for Love Africa bevorder sukkelende toerismesektor

Walk For Love Africa is ‘n Pan-Afrika-veldtog om die sektore van lugvaart, toerisme en gasvryheid te bevorder vir sosio-ekonomiese ontwikkeling en eenheid in Afrika. Die veldtog skop op Saterdag 12 Februarie af om toerisme te bevorder en die sektor te help herstel ná die Covid-pandemie. Joseph Kafunda, Namibië se koördineerder vir Walk For Love Africa, sê aan Kosmos 94.1 Nuus die stapveldtog sal in Windhoek en Swakopmund plaasvind.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *