Waarskuwing vir groot koue die naweek, veral die Suide

Die Namibiese weerdiens waarsku veral inwoners van die Suide oor erge koue wat teen Sondag in die streek kan in beweeg. Boere met kleinvee word gemaan om hul diere warm te hou. Richard Nashikaku van die weerdiens het die besonderhede.