Waardetoevoeging in landbou broodnodig

Die adjunkminister van landbou, sê dat meer beleggings in landbou nodig is om waardetoevoeging in die sektor te bewerkstelling. Die tipe waardeketting skep meer werk in verskeie sektore en verhoog inkomste. Shiweda het in die nasionale vergadering gepraat oor onder andere, die vryhandel-ooreenkoms.