Waar kom al die jong miljoenêrs in Namibië vandaan?

Die nasionale voorsitter van die Independent Patriots for Change-party Brian Black het op sy sosiale media platforms gal gebraak oor korrupsie en die skuiwergate wat die praktyk moontlik maak. Hy vra waar al die jong miljoenêrs vandaan kom?