Vulkaniese uitbarsting by Alaska

Die Amerikaanse geologiese agentskap het ‘n rooi waarskuwing vir vliegtuie uitgereik nadat die vulkaan op Groot Sitkin-eiland uitgebars het. Groot Sitkin is een van die Aleoetiese eilande van die deelstaat Alaska.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *