VSA staan bankvas agter Finland, Swede se NAVO-aansoek

President Joe Biden sê Amerika ondersteun Finland en Swede se aansoeke om by die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie aan te sluit, ten volle. Hy het gister by die Withuis met sy ampsgenote, Sauli Niinistö van Finland, en Swede se eerste minister, Magdalena Andersson, vergader. Biden sê sy administrasie sal verslae aan Navo voorlê vir die twee lande se toelating, sodat die senaat raad en toestemming kan gee vir die ooreenkoms: