VSA skep 5,6m werksgeleenthede vanaf Januarie vanjaar

Sedert Joe Biden sake in die VSA oorgeneem het, is meer s 5,6 miljoen nuwe werksgeleenthede geskep en werkloosheid in die land is op 4,6 persent. Volgens kenners sou die teiken eers oor twee jaar bereik word maar, Biden sê sy herstelplan het sake bespoedig…