VSA onttrek uit Afghanistan

President Joe Biden het aangekondig die finale onttrekking van Amerikaanse troepe uit Afghanistan sal op die eerste van volgende maand begin. Hy sê die 2 500 Amerikaanse troepe plus ‘n verdere 7 000 van NAVO-bondgenote, waaronder 750 uit die Verenigde Koninkryk, sal Afghanistan verlaat vóór die twintigste herdenking van die terreuraanvalle op 11 September 2001. Biden sê die voortgesette verlenging of uitbreiding van hul militêre teenwoordigheid in Afghanistan skep nie noodwendig die ideale omstandighede vir ‘n onttrekking nie: